Betty Garrett (23 Mei 1919 – 12 Februarie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente On the Town (1949), Take Me Out to the Ball Game (1949), en My Sister Eileen (1955), en in die televisiereeks All in the Family (1971).
Filmografie Rolprente 1949: On the Town 1949: Take Me Out to the Ball Game 1949: Neptune's Daughter 1955: My Sister Eileen 1957: The Shadow on the Window
Televisiereekse 1959: Art Carney Special 1960: The Chevy Show 1971: All in the Family 1976: Laverne & Shirley
Televisierolprente 1960: The Best of Anything 1996: Jack Lemmon: America's Everyman 2002: Entertainment Tonight Presents: Laverne and Shirley Together Again 2006: Heart & Soul: The Life and Music of Frank Loesser
Video's 2008: Dalton Trumbo: From A-List to Blacklist 2011: Jon Finch: The Ultimate Impresario
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu