Kristine Frøseth (gebore 21 September 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Apostle (2018), Prey (2018), en Sierra Burgess Is a Loser (2018), en in die televisiereeks Junior (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Apostle 2018: Prey 2018: Sierra Burgess Is a Loser 2018: Low Tide

Televisiereekse 2016: Junior 2017: Let the Right One In

Video's 2016: The Weeknd: False Alarm

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Noorse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995