Charleene Closshey (gebore 15 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Robodoc (2009), An Evergreen Christmas (2014), No Postage Necessary (2017), en Hushabye.

Filmografie Rolprente 2009: Robodoc 2014: An Evergreen Christmas 2017: No Postage Necessary 2019: The Past Is Never Dead: The Story of William Faulkner Hushabye

Televisierolprente 2011: Terminal Kill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse violiste