Ruan Josh du Plessis is 'n Namibiese sanger. Hy is die seun van die sangeres Juanita du Plessis en die broer van die sangeres Franja du Plessis. Ruan was hoofseun van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria.
Bronne
Eksterne skakels
Kategorie:Namibiese musici Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lewende mense