Parysberg-windmeul is 'n Graad II gelyste gebou geleë op die hoogste punt van Parysberg naby Amlwch, Anglesey, en is kilometers ver sigbaar.Britse Gelys Geboue,
Die windmeul, wat in 1878 gebou is, is voorheen gebruik om water uit die kopermyn op Parysberg te pomp. Teen 1929 was dit egter net 'n dop van 'n gebou.Parys Berg Windmeul op Anglesey Geskiedenis
Verwysings
Kategorie:Geboue en strukture in Wallis