Duanne Olivier (gebore 9 Mei 1992) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Suid-Afrika se nasionale krieketspan speel.

Internasionale loopbaan Op 12 Januarie 2017, het Olivier vir die eerste keer vir Suid-Afrika se nasionale krieketspan toetskrieket gespeel teen Sri Lanka. In Desember 2018 het Olivier in die eerste beurt van Suid-Afrika se toets by SuperSport Park in Centurion, Gauteng sy eerste vyf-paaltjie in toetse teen Pakistan geneem. Hy het in die tweede beurt van die wedstryd nog vyf paaltjies geneem.

Verwysings

Eksterne skakels

Duanne Olivier by Cricinfo Duanne Olivier by CricketArchive

Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense