Ngconde Balfour (* 23 Augustus 1954, Alice, Oos-Kaap) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus.http://www.sabinetlaw.co.za/mr-ngconde-balfour-0

Hy het tussen 1999 en 2008 as die Minister van Korrektiewe Dienste en Minister van Sport en Ontspanning gedien.

Verwysings

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Xhosas Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van sport en ontspanning Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van korrektiewe dienste Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika