Joe Nhlanhla (4 Desember 1936 – 2 Julie 2008) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was 'n lid van die African National Congress se nasionale uitvoerende komitee (NUK) en 'n voormalige Minister van Intelligensie.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici