Alec Erwin (17 Januarie 1948. Kaapstad –) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus.

Hy was die Minister van Handel en Nywerheid in Nelson Mandela en Thabo Mbeki se kabinette van 1996 tot 2004, en Minister van Openbare Ondernemings in Thabo Mbeki se kabinet van 29 April 2004 – 25 September 2008.

Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers