Geraldine Fraser-Moleketi (gebore 24 Augustus 1960, Lansdowne, Kaapstad –) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en voormalige ANC-kabinetsminister tydens Presidente Nelson Mandela en Thabo Mbeki se bewind.
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers