Penuell Mpapa Maduna (Desember 1952 – ) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus. Hy was die minister van Mynbou en Energie van 1996 tot 1998 in die Kabinet van Nelson Mandela (na Pik Botha), en minister van Justisie en Staatkundige ontwikkeling in die kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2004.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici