Sankie Mthembi-Mahanyele is 'n voormalige Suid-Afrikaanse politikus. Sy het as die minister van Behuising in die kabinette van Nelson Mandela en Thabo Mbeki gedien.
Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici