Patricia Parris (gebore 22 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nausicaä of the Valley of the Wind (1984) en in die televisiereekse The Littles (1983) en Dumbo's Circus (1985).

Filmografie Rolprente 1983: Firesign Theatre Presents 'Hot Shorts''' 1984: Nausicaä of the Valley of the Wind Televisiereekse 1976: Jabberjaw 1978: Buford and the Galloping Ghost 1978: Dinky Dog 1982: Shirt Tales 1983: The Littles 1984: Sherlock Hound 1985: Dumbo's Circus 1987: Fraggle Rock 1988: The New Adventures of Winnie the Pooh 1992: Fievel's American Tails Televisierolprente 1976: Davy Crockett on the Mississippi Video's 1999: Winnie the Pooh Friendship: Pooh Wishes''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu