Karyn Parsons (gebore 8 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Major Payne (1995) en in die televisiereekse The Fresh Prince of Bel-Air (1990) en Lush Life (1996).
Filmografie Rolprente 1995: Major Payne 1998: Mixing Nia 2000: The Ladies Man 2005: Nobody Wants Your Film
Televisiereekse 1990: The Fresh Prince of Bel-Air 1996: Lush Life 2001: The Job 2008: Catch 21
Televisierolprente 1993: The Ultimate Driving Challenge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu