Angela Paton (11 Januarie 1930 – 26 Mei 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flatliners (1990), Groundhog Day (1993), Lolita (1997), en American Wedding (2003).
Filmografie Rolprente 1990: Flatliners 1993: Groundhog Day 1997: Lolita 2003: American Wedding 2003: Die, Mommie, Die!
Televisierolprente 1998: The Con 2001: The Kennedys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu