Candice Patton (gebore 24 Junie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Commander and Chief (2012) en The Guest (2014), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en The Flash (2014).
Filmografie Rolprente 2012: Commander and Chief 2014: The Guest
Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2008: Sorority Forever 2011: Man Up 2014: The Flash
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's