Freda Payne (gebore 19 September 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Now and Then (1995), Velvet Goldmine (1998), Nutty Professor II: The Klumps (2000), en Lymelife (2008).

Filmografie Rolprente 1973: Book of Numbers 1995: Now and Then 1998: Velvet Goldmine 2000: Nutty Professor II: The Klumps 2001: Deadly Rhapsody 2007: Cordially Invited 2008: Lymelife 2018: MMA

Televisiereekse 1973: The Bobby Darin Show 1982: Today's Black Woman

Televisierolprente 1999: Band of Gold: The Invictus Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu