Jo Marie Payton (gebore 3 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Colors (1988) en in die televisiereekse Family Matters (1989), Will & Grace (1998), en The Proud Family (2001).

Filmografie Rolprente 1988: Colors 2004: Gas 2016: 54:17 2016: Jerico Heart of a Champion Conundrum: Secrets Among Friends

Televisiereekse 1982: The New Odd Couple 1986: Perfect Strangers 1989: Family Matters 1998: Will & Grace 2001: The Proud Family 2013: The Rev 2015: Mann and Wife

Televisierolprente 1978: The Plant Family 1993: The Color of Success 2005: The Proud Family Movie 2005: The Rev 2012: From This Day Forward 2015: The Flight Before Christmas

Video's 1997: Woof! Woof! Uncle Matty's Guide to Dog Training 2002: In the Eyes of Kyana 2017: A Warrior's Path: Alpha

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu