Emily Peachey (gebore 13 Desember 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abduction (2011), The Fault in Our Stars (2014), en American Pastoral (2016), en in die televisiereeks Veep (2012).

Filmografie Rolprente 2011: Abduction 2014: The Fault in Our Stars 2016: American Pastoral 2016: Gearheads 2018: Tar 2019: Carver Cove Little Things Untitled Babs Do Productions Horror Film

Televisiereekse 2012: Veep

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu