Mary Vivian Pearce (gebore 9 November 1947) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pink Flamingos (1972), Desperate Living (1977), en Cry-Baby (1990).
Filmografie Rolprente 1968: Eat Your Makeup 1969: Mondo Trasho 1970: Multiple Maniacs 1972: Pink Flamingos 1974: Female Trouble 1976: Edith's Shopping Bag 1977: Desperate Living 1990: Cry-Baby
Video's 2018: Crime and Beauty: Remembering Female Trouble
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu