Ashley Peldon (gebore 2 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drop Dead Fred (1991) en Ghost World (2001), en in die televisiereeks The Pretender (1996).

Filmografie Rolprente 1991: Drop Dead Fred 1995: Black Scorpion 1997: Cats Don't Dance 2001: Ghost World 2007: Night Skies

Televisiereekse 1993: The Mommies 1996: The Pretender 2007: Bodog Music Battle of the Bands 2007: Connected

Televisierolprente 1992: Child of Rage 1997: The Westing Game

Video's 2004: Skin Walker

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu