Chelsea Peretti (gebore 20 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Popstar: Never Stop Never Stopping (2016) en Game Night (2018), en in die televisiereekse Parks and Recreation (2009) en Brooklyn Nine-Nine (2013).
Filmografie Rolprente 2016: Popstar: Never Stop Never Stopping 2018: Game Night Spinster
Televisiereekse 2008: China, IL 2009: Parks and Recreation 2009: Comedy Central Sit N Spin 2011: Funny as Hell 2011: The Couple 2013: Brooklyn Nine-Nine 2013: Kroll Show 2013: The Pete Holmes Show 2016: Brad Neely's Harg Nallin' Sclopio Peepio 2016: Bad Guys
Televisierolprente 2010: WTF with Marc Maron
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu