Anna Maria Perez de Tagle (gebore 23 Desember 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fame (2009) en in die televisiereeks Hannah Montana (2006).

Filmografie Rolprente 2009: Fame

Televisiereekse 2006: Hannah Montana 2006: Cake

Video's 2009: Demi Lovato: Remember December

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense