Nicola Peltz (gebore 9 Januarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Airbender (2010), Transformers: Age of Extinction (2014), en Back Roads (2018), en in die televisiereeks Bates Motel (2013).
Filmografie Rolprente 2010: The Last Airbender 2012: Eye of the Hurricane 2014: Transformers: Age of Extinction 2014: Affluenza 2018: Back Roads Above the Line
Televisiereekse 2013: Bates Motel 2014: M3 Countdown 2017: When the Street Lights Go On
Video's 2010: The Last Airbender: Siege of the North 2014: Evolution with Extinction
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense