Ella Rae Peck (gebore 8 September 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Young Adult (2011), Bachelorette (2012), en The Call (2013).
Filmografie Rolprente 2011: Young Adult 2011: God Don't Make the Laws 2012: Bachelorette 2012: The Exhibitionists 2013: The Call 2016: Long Nights Short Mornings
Televisiereekse 2013: Deception 2013: Welcome to the Family 2014: Hysteria
Televisierolprente 2007: Dear Harvard
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense