Aubrey Peeples (gebore 27 November 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Jem and the Holograms (2015).

Filmografie Rolprente 2015: Jem and the Holograms 2017: Cowboy Drifter 2017: Heartthrob 2018: Locating Silver Lake

Televisierolprente 2015: Todrick & Aubrey Peeples: 'Youngblood''' 2015: Nashville: On the Record 3 Search and Destroy''

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu