Kherington Payne (gebore 26 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fame (2009), Leading Ladies (2010), en No Strings Attached (2011), en in die televisiereeks True Blood (2008).

Filmografie Rolprente 2009: Fame 2010: Leading Ladies 2011: No Strings Attached 2015: Born to Dance Depraved

Televisiereekse 2008: True Blood 2011: The Dance Scene

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu