Marnette Patterson (gebore 26 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Camp Nowhere (1994), American Sniper (2014), en Think Like a Dog.
Filmografie Rolprente 1994: Camp Nowhere 2002: Clover Bend 2006: Pope Dreams 2006: The Standard 2014: American Sniper Think Like a Dog Sojourner
Televisiereekse 1996: Something So Right 1999: Movie Stars
Televisierolprente 1998: Sea World/Busch Gardens Adventures: Hidden Key 2000: Rivals 2007: By Appointment Only 2011: The Chamberland Sisters
Video's 1993: Secret Adventures: Spin 1994: Secret Adventures: Snag 1995: Secret Adventures: Slam 2007: Ghosts of Goldfield 2010: Wild Things: Foursome
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu