Tonye Patano (gebore 16 Oktober 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Savages (2007), The Taking of Pelham 123 (2009), en The Company Men (2010), en in die televisiereeks Weeds (2005).

Filmografie Rolprente 2007: The Savages 2009: The Taking of Pelham 123 2010: The Company Men 2011: Ponies

Televisiereekse 2005: Weeds 2007: Good Morning Agrestic

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu