Azure Parsons (gebore 5 Oktober 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 2 Guns (2013) en in die televisiereekse Salem (2014) en The Astronaut Wives Club (2015).
Filmografie Rolprente 2013: 2 Guns 2018: Hanky Panky
Televisiereekse 2014: Salem 2015: The Astronaut Wives Club
Video's 2011: Sistol: A Better Shore
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense