Estelle Parsons (gebore 20 November 1927) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bonnie and Clyde (1967), Rachel, Rachel (1968), en Dick Tracy (1990), en in die televisiereeks Roseanne (1988).
Filmografie Rolprente 1967: Bonnie and Clyde 1968: Rachel, Rachel 1969: Don't Drink the Water 1970: I Never Sang for My Father 1970: I Walk the Line 1970: Watermelon Man 1973: Two People 1974: For Pete's Sake 1990: Dick Tracy 2010: Voices from the Basement 2011: Wilde Salomé 2018: Diane
Televisiereekse 1988: Roseanne
Televisierolprente 1968: Hemingway's Spain: A Love Affair 1970: The Front Page 1973: Terror on the Beach 1975: The UFO Incident 1988: Open Admissions 1992: A Private Matter 1998: The Love Letter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu