Janel Parrish (gebore 30 Oktober 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bratz (2007), Triple Dog (2010), en Celeste & Jesse Forever (2012), en in die televisiereeks Pretty Little Liars (2010).

Filmografie Rolprente 2007: Bratz 2009: April Showers 2010: Triple Dog 2011: 4 Wedding Planners 2012: Celeste & Jesse Forever 2017: Until We Meet Again 2018: To All the Boys I've Loved Before 2018: Tiger 2018: I'll Be Watching 2018: Hell Is Where the Home Is

Televisiereekse 2010: Pretty Little Liars 2019: Pretty Little Liars: The Perfectionists

Televisierolprente 2014: High School Possession 2015: Pretty Little Liars: 5 Years Forward

Video's 2007: Discovering Bratz: Auditions & Casting 2007: NLT: She Said, I Said (Time We Let Go)

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu