Teyonah Parris (gebore 22 September 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dear White People (2014), They Came Together (2014), en Chi-Raq (2015), en in die televisiereeks Survivor's Remorse (2014).

Filmografie Rolprente 2013: A Picture of You 2014: Dear White People 2014: They Came Together 2015: Chi-Raq 2015: Five Nights in Maine 2015: Where Children Play 2016: Love Under New Management: The Miki Howard Story Buffalo Soldier Girl

Televisiereekse 2014: Survivor's Remorse 2017: Placeholders

Televisierolprente 2018: Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987