Deedee Magno Hall (gebore 2 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en kinematograaf. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sister Act 2: Back in the Habit (1993) en in die televisiereeks Steven Universe (2013).

Filmografie Rolprente 1993: Sister Act 2: Back in the Habit

Televisiereekse 1989: The All New Mickey Mouse Club 2013: Steven Universe

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu