Ally Maki (gebore 1 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Wrecked (2016), Dear White People (2017), en Cloak & Dagger (2018).
Filmografie Rolprente 2011: Beach Bar: The Movie 5 Years Apart
Televisiereekse 2005: PoweR Girls 2009: 10 Things I Hate About You 2016: Wrecked 2017: Dear White People 2018: Cloak & Dagger
Video's 2011: The Blue Highway
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986