Rosie Malek-Yonan (gebore 4 Julie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rendition (2007) en in die televisiereekse Babylon 5 (1994) en Life (2007).

Filmografie Rolprente 2007: Rendition

Televisiereekse 1994: Babylon 5 1999: St. Michael's Crossing 2007: Life

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu