Kayla Maisonet (gebore 20 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Stuck in the Middle (2016).
Filmografie Televisiereekse 2012: Dog with a Blog 2016: Stuck in the Middle
Televisierolprente 2012: Shmagreggie Saves the World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu