Tina Majorino (gebore 7 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Corrina, Corrina (1994), Waterworld (1995), Napoleon Dynamite (2004), en Veronica Mars (2014).
Filmografie Rolprente 1994: Corrina, Corrina 1994: Andre 1994: When a Man Loves a Woman 1995: Waterworld 1997: Santa Fe 2004: Napoleon Dynamite 2014: Veronica Mars
Televisiereekse 1992: Camp Wilder 2004: Veronica Mars 2010: The Deep End 2012: Napoleon Dynamite 2014: Legends 2014: Scorpion
Televisierolprente 1996: New York Crossing 1997: Before Women Had Wings 1999: Alice in Wonderland 2010: In Security
Video's 2011: P!nk: Fuckin' Perfect 2014: If the Days of the Week Were People
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985