Ann Magnuson (gebore 4 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise, uitvoeringskunstenaar en nagklubkunstenaar. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Making Mr. Right (1987), Clear and Present Danger (1994), Small Soldiers (1998), en Panic Room (2002).

Filmografie Rolprente 1982: Vortex 1986: Sleepwalk 1987: Making Mr. Right 1988: A Night in the Life of Jimmy Reardon 1994: Clear and Present Danger 1998: Small Soldiers 2000: Love & Sex 2001: The Caveman's Valentine 2002: Panic Room 2003: Ghostlight 2004: The Nomi Song 2010: Blank City 2011: Woman's Picture 2016: First Jerk on Mars 2017: Mansfield 66/67

Televisiereekse 1984: Alive from Off Center 1989: Anything But Love 1997: Damian Cromwell's Postcards from America Rave

Televisierolprente 1996: The Munsters' Scary Little Christmas 2002: The Griffin and the Minor Canon

Video's 2002: Clear and Present Danger: Behind the Danger

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu