Kaitlyn Maher (gebore 10 Januarie 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Free Birds (2013) en in die televisiereeks America's Got Talent (2006).

Filmografie Rolprente 2012: Santa Paws 2: The Santa Pups 2013: Free Birds 2018: Pup Star: World Tour

Televisiereekse 2006: America's Got Talent

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu