Valerie Mahaffey (16 Junie 1953 - 30 Mei 2025) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jungle 2 Jungle (1997), Seabiscuit (2003), Jack and Jill (2011), en Sully (2016).

Filmografie Rolprente 1995: Senior Trip 1997: Jungle 2 Jungle 2003: Seabiscuit 2006: My First Wedding 2008: A Previous Engagement 2011: Jack and Jill 2016: Sully 2018: The Witch Files

Televisiereekse 1992: The Powers That Be 1995: Women of the House 2013: Monday Mornings

Televisierolprente 1986: Women of Valor 1987: Her Secret Life 1993: Children of the Mist 2001: After Amy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025