De Villiers is 'n Franse en Afrikaanse van.

Die stamvaders van die De Villiers in Suid-Afrika was die drie broers Abraham, Pierre en Jacob de Villiers wat op 6 Mei 1689 as religieuse vlugtelinge in die Kaapkolonie arriveer. Hulle was wynboere van die nabyheid van La Rochelle in Frankryk.

Mense Aart de Villiers (1931-1999), Suid-Afrikaanse skrywer Abraham Benjamin de Villiers (* 1984), Suid-Afrikaanse krieketspeler Albert de Villiers (* ?), Suid-Afrikaanse akteur Anna de Villiers (1900-1979), Afrikaanse skrywer en taalkundige Annake de Villiers (1975-2012), Suid-Afrikaanse violis Bosman de Villiers (1916-2003), Suid-Afrikaanse joernalis Bruckner de Villiers (1875-1948), Suid-Afrikaanse politikus Christoffel Coetzee de Villiers (1855-1887), Kaapse genealoog Coenie de Villiers (* 1956), Suid-Afrikaanse musikant Cornelius Gerhardus Stephanus de Villiers (1894-1978), Suid-Afrikaanse skrywer David Pieter de Villiers Graaff (1859-1931), Kaapse en Suid-Afrikaanse nyweraar en politikus David Pieter de Villiers Graaff (1913-1999), Suid-Afrikaanse politikus Dawie de Villiers (* 1940), Suid-Afrikaanse politikus Dirk de Villiers (1924-2009), Suid-Afrikaanse akteur en rolprentvervaardiger Dirk Izak Catoggio de Villiers (1921-1993), Suid-Afrikaanse komponis Frieda de Villiers (1927-2008), Afrikaanse skrywer Giniel de Villiers (* 1972), Suid-Afrikaanse motor-tydrenjaer Gys de Villiers (* 1960), Suid-Afrikaanse akteur en beeldhouer Helene de Villiers (* 1921), Suid-Afrikaanse skrywer Henry Oswald de Villiers (* 1945), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Ina de Villiers (1919-2010), Suid-Afrikaanse skrywer Izak de Villiers (1936-2009), Suid-Afrikaanse religieuse leier Jacob de Villiers (1868-1932), hoofregter van die Unie van Suid-Afrika Jacques de Villiers (ook bekend as Joshua na die Reën), Afrikaanse musikant Jan de Villiers (1922-2009), Suid-Afrikaanse skrywer en teoloog Jean de Villiers (* 1981), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Johan de Villiers (* 1976), Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis John de Villiers, 1ste Baron de Villiers (1842-1914), hoofregter van die Kaapkolonie Jos de Villiers (1843-1898), Kaapse en Zuid-Afrikaansche politikus Leon de Villiers (* 1960), Afrikaanse skrywer Louis de Villiers (* ?), Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis Louis Scholtz de Villiers (1923-2004), Afrikaanse dramaturg Martie de Villiers (1908-?), Suid-Afrikaanse skryfster Marthinus Lourens de Villiers (1885-1977), Suid-Afrikaanse religieuse leier Mavis de Villiers (1919-2015), Afrikaanse skryfster Melius de Villiers (1849-1938), hoofregter van die Oranje-Vrystaat Meyer de Villiers (1913-1995), Suid-Afrikaanse skrywer en taalkundige Peter de Villiers (* 1957), Suid-Afrikaanse rugbyafrigter Pieter de Villiers (1924-2015), Suid-Afrikaanse pianis, orrelis, en komponis Rocco de Villiers (* 1970), Suid-Afrikaanse pianis Rocco Cartorzina de Villiers (1838-1902), Kaapse komponis Suna de Villiers (1916-2007), Afrikaanse skryfster Willem Petrus de Villiers (1843-1908), Kaapse religieuse leier William Murray (1888-1961), Suid-Afrikaanse skrywer en dramaturg Wim de Villiers (* 1959), rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch

As voornaam De Villiers Lamprecht (* 1942), Suid-Afrikaanse atleet

Geografie Villiers, 'n nedersetting in die Vrystaat Villiersdorp, 'n nedersetting in die Wes-Kaap

Sien ook Hoërskool De Villiers Graaff, 'n skool in Villiersdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Afrikaanse vanne Kategorie:Franse vanne