Liebenberg is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:

Hanro Liebenberg (gebore 1995), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Lenie Boshoff-Liebenberg (1879-1954), Afrikaanse skrywer Louis Liebenberg (gebore 1964), Suid-Afrikaanse besigheidsman en beweerde diamantbedrog figuur Nicolaas Albertus Liebenberg (gebore 1944), Afrikaanse digter Petrus Liebenberg (1857-1950), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog Schalk Willem Jacobus Liebenberg (1905-1968), Afrikaanse dramaturg en skrywer Thomas Arnoldus Liebenberg (1932-2008), Suid-Afrikaanse religieuse leier Tiaan Liebenberg (gebore 1981), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Wilhelm Liebenberg, Afrikaanse skrywer

Kategorie:Afrikaanse vanne