Hikaru Nakamura (gebore 9 Desember 1987) is a Japanees-Amerikaanse skaakspeler en grootmeester.

Hy het die Amerikaanse skaak kampioenskap vier keer gewen. Hy het vir Amerika verteenwoordig by 5 skaakolimpiades, en het 'n goue medalje en two brons medaljes gewen.

Vroeë lewe Nakamura was gebore in Hirakata, Japan, aan 'n Japaneese pa, Shuichi Nakamura, en 'n Amerikaanse ma, Carolyn Merrow Nakamura. Sy ma was 'n musikant en voormalige publieke skool onderwyser.https://www.myheritage.dk/names/carolyn_nakamura Toe hy twee jaar oud was het sy familie verhuis na Amerika. Sy ouers het geskei in 1990, toe hy 3 jaar oud was. Hy het begin skaak speel op die ouderdom van sewe.

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse sportlui Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense