Hanekom is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Albertus Johannes Hanekom (1906-1965), Afrikaanse skrywer en dramaturg Derek Hanekom (* 1953), Suid-Afrikaanse politikus Hendrik Hanekom (1896-1952), Suid-Afrikaanse akteur Hendrik Andries Hanekom (1878-1943), religieuse leier in die Kaapkolonie, Oranje-Vrystaat en Unie van Suid-Afrika Matilda Hanekom (1899-1977), Suid-Afrikaanse aktrise Nettie Hanekom (1884-1971), religieuse leier in die Kaapkolonie, Oranje-Vrystaat en Unie van Suid-Afrika Nicola Hanekom (* ?), Suid-Afrikaanse dramaturg en aktrise Tilana Hanekom (1921-2002), Suid-Afrikaanse aktrise
Kategorie:Afrikaanse vanne