Swanepoel is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:
Candice Swanepoel (* 1988), Suid-Afrikaanse mannekyn Cindy Swanepoel, Suid-Afrikaanse aktrise, speel Dr Annelize Roux in Binnelanders Corney Swanepoel, Nieu-Seelandse swemmer Franci Swanepoel, TV- en filmaktrise Hendrik Lambertus Swanepoel (1912-1972), Afrikaanse skrywer, digter, prokureur, professor Jan Swanepoel (* 1951), Afrikaanse digter Landi Swanepoel, Suid-Afrikaanse model Pieter Swanepoel, Suid-Afrikaanse krieketspeler Stefan Swanepoel, Amerikaanse sakeman Stephan Swanepoel, Namibiese krieketspeler Werner Swanepoel, Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Kategorie:Afrikaanse vanne