Stan Lee (gebore Stanley Martin Lieber /ˈliːbər/, 28 Desember 1922 – 12 November 2018) was 'n Amerikaanse strokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer. Hy was die hoofredakteur van Marvel Comics, en later die uitgewer en voorsitter, wat die uitbreiding van 'n klein uitgewery tot 'n groot multimediakorporasie gelei het.
Vroeë lewe Stanley Martin Lieber is gebore op 28 Desember 1922 in Manhattan, New York Stad aan Roemeens-Joodse ouers.
Bibliografie Boeke
Verwysings
Eksterne skakels Stan Lee at the Unofficial Handbook of Marvel Comics Creators
Stan Lee at Web of Stories The Last Word – Video (05:26) (New York Times; November 12, 2018)
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2018