Alexander Igorevich Grischuk (gebore 31 Oktober 1983) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester. Hy was die Russiese kampioen in 2009. Hy het ook die wêreld blitsskaak kampioenskap 3 keer gewen (in 2006, 2012 en 2015).

Grischuk het al twee goeie medaljes, drie silwer medaljes en een brons medalje gewen by die skaakolimpiade.

Persoonlike lewe Grischuk is getroud aan die Oekraïner Natalia Zhukova, ook 'n skaak grootmeester.ChessBase.com – Chess News – Kateryna and Robert – pour la vie à jamais unis...

Verwysings

Kategorie:Russiese skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense