Fabiano Luigi Caruana (gebore 30 Julie, 1992) is 'n Italiaanse-Amerikaanse skaakspeler. 'n Skaakwonderkind, hy het 'n grootmeester geword op die ouderdom van 14 jaar, 11 maande en 20 dae — die jongste grootmeester in die geskiedenis van beide Italië en Amerika op daardie tydstip.
Hy is gebore in Miami en begin skaakspeel op die ouderdom van 5. Hy het vir Amerika gespeel tot 2005, toe hy migreer na Italië. Hy het sy grootmeester titel ontvang in 2007. Hy het terug migreer na Amerika in 2015.
Wêreldkampioenskap In November 2018 het hy teen huidige kampioen Magnus Carlsen verloor in die skaakwêreldkampioenskap.
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse sportlui Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense