Viswanathan (Vishy) Anand (gebore 11 Desember 1969) is 'n Indiese skaakspeler en 'n voormalige wêreldkampioen.

Anand was Indië se eerste grootmeester in 1988.More questions than answers, research.ibm.com

Vroeë lewe Viswanathan Anand was gebore op 11 Desember 1969 in Mayiladuthurai, Tamil Nadu in 'n Tamil Brahmin familie.

Wêreldkampioen Hy was wêreldkampioen vanaf 2000 tot 2002, die eerste persoon vanaf Asië om die titel te wen.

Verwysings

Kategorie:Indiese sportlui Kategorie:Skaakspelers Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense